skip to Main Content
From the 14th of June to the 7th of July 2024, Ruach Clinic will be temporarily closed while our staff members take some much needed vacation time.

Benita-Monique Herbst

Benita-Monique Herbst

Moenie ophou Glo nie! Ons is die 12e April 2023 Geseen met n pragtige seuntjie.Op Feb 2022 het ons met ons IVF behandeling begin saam met Ruach se fantastiese personeel. Ons was altyd met liefde en omgee behandel. Alles was so mooi en deeglik met ons bespreek. Nooit het ons gevoel soos net nog ‘n paartjie met infertiliteit nie.

Ons het in Aug 2022 die terugplanting gedoen en op 18 Augustus 2022 het ons die oproep van Sr. Bea af gekry dat ons Swanger is!!

Hierdie was nie ‘n maklike pad nie, maar ons God het geweet na wie toe Hy ons wil stuur en waar Hy Sy wonderwerk wil laat gebeur! Ons is baie dankbaar vir Dr. Strydom en sy personeel!

Back To Top