skip to Main Content

Pieter & Enmari Burger

Pieter & Enmari Burger

In `n onsekere en emosionele tydperk, was Dr J Strydom en sy span (Sr. Bea), `n steunpilaar.

Hulle professionaliteit, openheid en menswees, het die proses van die begin tot einde, verseker makliker gemaak.  Ek sal nie by enige ander span wou of wil wees nie.

Ons sal hulle aanbeveel vir enige persoon/paartjie wat die proses wil begin.  Ons gesin, is hulle ewig dankbaar!

Back To Top